Friday, April 5, 2013


8 Junie 2013
World of Beer en Turffontein Resiesbaan









Beleef die geskiedenis van bier met ’n toer deur die Bier Museum.  Geniet ‘n heerlike “Pub Lunch” na die toer.   In die middag reis ons na die interessante Turffontein perde resiesbaan.  Een van die oudste bane in die land.  Miskien wen jy nog ‘n paar rand .  

 R400.00 pp.  Sluit in  Vervoer, Museum toegangsgelde, 
2 gratis biere plus ‘n geskenk glas.

Thursday, November 29, 2012

African Hopper Tours: 2013 FLOWER TOUR

Please Note!     This tour is now fully booked, but we will be doing another in 2014.